The Pace Foundation (White)-26

Janique se storieā€¦

Janique Venter is die dogter van Nadine Mukheibir en Jacques Venter en gebore op die 10de November 2017 na ‘n gesonde swangerskap. Na haar 14weke inspuiting het sy Duitse Masels gekry en n week daarna n klein knop aan die regter kant van haar nek. Sy is dokter toe geneem en hy het die kwaal […]