Help vir Jayden (9) wat tande verloor in hokkiewedstryd

Saterdag, 9 September het hy tydens sy 1ste wedstryd vir die dag, binne vyf minute in die spel in, ‘n massiewe hou met ‘n hokkiestok deur sy mond gekry.