Kom ons help vir Janique...
Janique Venter is die dogter van Nadine Mukheibir en Jacques Venter en gebore op die 10de November 2017 na 'n gesonde swangerskap.
Na 'n reeks toetse, op 5de Junie 2018 is Janique gediagnosseer is met Neuroblastoom kanker op die ouderdom van ses maande.
Fondse word ernstig benodig om die dogtertjie te help.
Janique se storie