Jayden's 1000 dyes

INSKRYWINGS NOU GESLUIT

Donasies nog welkom

Saterdag, 9 September het Jayden tydens sy 1ste hokkiewedstryd vir die dag, binne vyf minute in die spel in, ‘n massiewe hou met ‘n hokkiestok deur sy mond gekry.

Jayden het 6 tande in sy bokaak en 2 tande in sy onderkaak verloor.

Lees meer oor Jayden se storie.

’n Fondsinsamelingsgeleentheid is beplan om die mediese koste te dek na die frats hokkie ongeluk.

Dit sluit in ’n “tie-dye”-aktiwiteit. Dagboek die datum – 14 Oktober.


INSKRYWINGS NOU GESLUIT

Donasies nog welkom

Plek: Willem Postma Primêre Skool
Tyd: 09:00 – 13:00
Datum: Saterdag 14 Oktober 2023
Kontak naam: Margret Botha
Kontak Nommer: 076 044 7663
E-mail: margretvanzylbotha@gmail.com
Bring saam: Jou eie effe kleur T-hempie. Eetgoed en drinkgoed is by die skool se snoepie beskikbaar. Heerlike koffie ook.

Vir besighede wat donasies wil maak stuur 'n epos na info@thepacefoundation.co.za

Hoeveel wil jy graag skenk? As 'n bydraer tot The Pace Foundation maak ons ​​seker jou skenking gaan direk na die ondersteuning van ons saak. Dankie vir jou vrygewigheid!

R
Wie Skenk Vandag?
Ons deel nooit u inliging met 3de partye nie.
Personal Info

PayFast
Here's what you're about to donate:
Donation Summary
Payment Amount
Giving Frequency
One time
Cover Donation Fees
Ensures 100% of your donation reaches our cause
{fees}
Donation Total

Donation Total: R100