Tekkies tref die teer kort voor Comrades om egpaar se droom uit te bou.

Lientjie Mentz – 22 Mei 2023

Artikel soos op: https://www.netwerk24.com/netwerk24/za/bloemnuus/tekkies-tref-die-teer-kort-voor-comrades-om-egpaar-se-droom-uit-te-bou-20230522

Dewald en Yolandi Fourie met klein Janique Venter - Foto - Hannellie Gobey
Dewald en Yolandi Fourie met klein Janique Venter – Foto – Hannellie Gobey

Net drie weke voor die Comrades-marathon het ‘n egpaar van Bloemfontein saam met ‘n paar ander dapper hardlopers 100,6 km deur die stad se strate afgele.
Dewald Fourie en sy vrou, Yolandi, wat in Februarie The Pace Foundation gestig het, het met ‘n reuse-poging Vrydag (19/05) geld ingesameI vir klein Janique Venter (5) se kankerbehandeling.
Janique is die dogter van Nadine Mukheibir en Jacques Venter wat op ses maande met neurobIastoom-kanker gediagnoseer is.

Lees die volledige berig op Netwerk24 by: https://www.netwerk24.com/netwerk24/za/bloemnuus/tekkies-tref-die-teer-kort-voor-comrades-om-egpaar-se-droom-uit-te-bou-20230522


Kry meer inligting oor Janique en ander projekte wat die egpaar ondersteun op die Facebook-blad The Pace Foundation.